Word deel van ons opwindende digitale reis

Bybel-Media jou op ’n daaglikse digitale reis na die ontdekking en uitdeel van hierdie allergrootste gawe.

Van soggens vroeg deur die Boodskap vir Vandag-toep tot saans laat deur ons Huisgeloof-slaapstories bied ons volop ondersteuning vir geestelike groei … Sodat jy die liefde kan versprei. 

Ek doen ’n vriendelike beroep op jou om Bybel-Media se visie finansieel te ondersteun. Jou bydrae*, ongeag die bedrag, sal ons help om lewens te verander, geloof te bou en Jesus se liefde uit te deel. 

Ek nooi jou om saam op hierdie opwindende pad te loop … om Jesus se liefde digitaal te versprei. Met donateurs se getroue ondersteuning doen ons dit al jare lank en ons het reeds ’n groot impak digitaal gemaak.

  • INSPIRASIE VIR DIE DAG: Ons inspirerende dagstukkie “Boodskap vir Vandag” gee jaarliks padkos vir 6 019 mense.
  • BLY INGELIG: Kerkbode se aanlyn Christelike nuuskanaal word 1,1 miljoen keer per jaar besoek.
  • GROEI GEESTELIK: KiesKerk se netwerk van gemeentes het die afgelope jaar aan 51 776 mense toegang tot aanlyn eredienste gegee via KiesKerk.com
  • WORD BEMOEDIG: Bybel-Media ontwikkel en versprei jaarliks 15 geestelike boeke wat gelowiges ondersteun.
  • AANBID SAAM: Digitale hulpmiddels bemagtig 300 gemeenteleiers vir eredienste en die bediening.
  • AANLYN INTERAKSIE: LiG se My Getuienis-afdeling is een van die gewildste bestemmings vir die sowat 76 000 lesers wat in 2020 altesaam 130 000 keer op LiG-stories geklik het.
  • ONTDEK NUWE WAARHEDE: 10 Bybelstudieboeke en gemeenteprodukte per jaar ondersteun kleingroepe.
  • LEES SLAAPTYDSTORIES: Jeugfokus se Huisgeloof-reeks bemagtig ouers en kategete om hulle kinders van Jesus te vertel.
  • HOU HUISGODSDIENS: 10 Jeugfokus-produkte per jaar ondersteun families op hul geloofsreise.
  • GESELS SAAM: Die meer as 27 000 volgelinge op LiG se Facebook-blad gebruik hierdie ruimte om daaglikse inspirasie te vind en in voeling te bly met geloofskwessies.

Ondersteun deur EFT/stoporder

Rekeningnaam: BYBEL-MEDIA
Absa-rekeningnommer: 40-5118-1699
Tak: ABSA BANK WYNLAND
Takkode: 632005
Swift-kode: ABSAZAJJ
Verwysing: epos en naam

Ondersteun deur debietorder

KLIK HIER vir die aflaaibare vorm. Voltooi dit en stuur dit terug na [email protected]

Hou gerus ons webwerf en sosiale media dop vir vordering met ons KinderKerskous-projek.

Mag die Kind van Kersfees jou en jou gesin seën.

Vriendelike groete

Hannelie Matthee
Hoof: Finansies en Donateurskakel
Tel: +27 21 864 8238
E-posadres: [email protected]

Skenk R50 per maand

Subscribe

Skenk R100 per maand

Subscribe

Kies ’n eie bedrag per maand
* Bedrag:
Ondersteun deur EFT/stoporder

Rekeningnaam: BYBEL-MEDIA
Absa-rekeningnommer: 40-5118-1699
Tak: ABSA BANK WYNLAND
Takkode: 632005
Swift-kode: ABSAZAJJ
Verwysing: epos en naam

Ondersteun deur debietorder

KLIK HIER vir die aflaaibare vorm. Voltooi dit en stuur dit terug na [email protected]