Wees deel van ons nuwe Bybelboekboks-projek!
Bybel-Media het besluit om in hierdie uitdagende tyd uit te reik na Suid-Afrika se aftreeoorde, versorgingsoorde en tehuise vir bejaardes.
Word ons vennoot.
Help ons om ’n boks gratis geloofsboeke by ’n tehuis of oord van jou keuse af te lewer.
Skenk die koerierkoste van R99 en ons skenk ’n GRATIS boks vol Christelike boeke en Bybels.
Maak ’n impak en bemoedig mense in hulle geloof.
Jy kan ’n direkte inbetaling maak of EFT na Bybel-Media se bankrekening.
Bybel-Media Handel
Absa, Wellington
Tjekrekening: 405 433 6340
Takkode: 632 005
Verwysing: e-pos en naam
Of betaal aanlyn deur hier te kliek: 
As jy wil help, stuur vandag nog jou inligting aan [email protected] en ons kontak jou.