Jou geskenk van vandag is regtig belangrik vir die toekoms van Boodskap-Vir-Vandag. Meer geskenke soos hierdie sal ons in staat stel om nog baie meer mense met Jesus se liefde te bereik.
Lees elke dag Boodskap-Vir-Vandag, en moedig ander aan om dit ook te lees. Saam kan ons voortgaan om mense se lewe ten goede te beïnvloed met Jesus se boodskap van verlossing.
Dankie dat jy by ons staan. Elke bydrae, klein of groot, word waardeer. Ons het veral vennote nodig wat bereid is om deurlopend by te dra tot Boodskap-Vir-Vandag.
Kan jy R1 per dag bydra om Boodskap-Vir-Vandag te ondersteun? Miskien R2 per dag, of selfs R5 per dag?
Dink net – vir minder as wat ’n koeldrank of ’n koppie koffie jou elke dag kos, kan jy ons help om medegelowiges op hulle geloofsreis te inspireer.